|
My boek "Tekkies en Rolskaatse"
Die boek sal binnekort beskikbaar wees en kan direk by my bestel word.
Dit sal 'n persoonlike stuk met leiding bevat oor die rouproses wanneer jy iemand aan die dood afstaan (ook van hulp vir iemand wat deur 'n egskeiding of verlies gaan), asook gedigte, kortverhale en dagstukkies. 'n Stewige alles-in-een bundel!
|